Peugeot

Peugeot
Tipe Société anonyme
Gestig 2 April 1896
deur Armand Peugeot
Hoofkantoor Parys,  Frankryk
Gebied bedienwêreldwyd
IndustrieMotorvervaardiging
ProdukteMotors, kommersiële voertuie
Dogter-
maatskappye
Citroën
WebwerfPeugeot
'n Peugeot Tipe 1 uit 1889, die eerste en enigste stoomaangedrewe Peugeot
'n Peugeot 404
Peugeot 6HP Vis-à-vis 1898
Peugeot e-Legend

Peugeot is 'n handelsmerk van motorvoertuie, motorfietse en ook fietse wat tans deur die multinasionale konglomeraat Stellantis N.V. besit word. Dit was voorheen deur die Franse maatskappy PSA Peugeot Citroën besit, voor dit met Fiat Chrysler Automobiles (FCA) saamgesmelt het om Stellantis te word. Die handelsmerk is na die familie Peugeot uit die streek van Montbéliard in Frankryk vernoem.

In 2008, 117 jaar nadat hulle begin het om motorkarre te vervaardig, het Peugeot reeds 50 miljoen motors gebou.[1]

  1. "50 miljoen Peugeots", AutoWereld, nr. 222, pp. 12

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search